Great, na 12 jaar se betrokkenheid by Kollegepark en net wanneer ons jongste seun klaarmaak met Kollegepark, word die blog begin. :) Wel ek wil net sê dat Kollegepark die beste laerskool is en ons is ontsettend gelukkig gewees om deel te kon wees van die skool. Al die onderwysers en personeel is puik! Baie dankie aan elkeen van julle wat gehelp het om ons 3 kinders te onderrig - ons waardeer dit opreg! Aan al die ouers wat kinders daar het of wil inskryf - geniet dit - julle sal nie spyt wees nie! Die onderrig is van die hoogste gehalte en dit berei die kids uitstekend voor vir die hoërskool - ek praat uit ondervinding uit! Ek gaan julle mis (asook my braaiery by sportbyeenkomste) maar ek wens almal alle sukses toe vir die pad vorentoe - mag God julle ryklik seën!
This comment has been removed by the author.
ReplyDeleteGreat, na 12 jaar se betrokkenheid by Kollegepark en net wanneer ons jongste seun klaarmaak met Kollegepark, word die blog begin. :) Wel ek wil net sê dat Kollegepark die beste laerskool is en ons is ontsettend gelukkig gewees om deel te kon wees van die skool. Al die onderwysers en personeel is puik! Baie dankie aan elkeen van julle wat gehelp het om ons 3 kinders te onderrig - ons waardeer dit opreg! Aan al die ouers wat kinders daar het of wil inskryf - geniet dit - julle sal nie spyt wees nie! Die onderrig is van die hoogste gehalte en dit berei die kids uitstekend voor vir die hoërskool - ek praat uit ondervinding uit! Ek gaan julle mis (asook my braaiery by sportbyeenkomste) maar ek wens almal alle sukses toe vir die pad vorentoe - mag God julle ryklik seën!
ReplyDelete