2013 was 'n jaar gevul met talle suksesse vir Kollegepark - nie net op sportgebied nie, maar ook op kultuurgebied! Mag 2014 vir elke ouer, leerder en onderwyser werklik 'n fantastiese jaar wees en mag Kollegepark ook hierdie jaar, nog meer sukses behaal. Dankie vir elkeen se ondersteuning! 'n Geseënde 2014 word u toegewens!
No comments:
Post a Comment